Select Page

 11 April 2026

MSC Opera, Piazza di Spagna

 From R150

Please choose a show time

09:00 – 10:15

Event Details:

Met: Fatman (Johan Brummer) en Nic Stevens

IN hierdie produksie span Dik (Fatman) en Dun (Nic Stevens) saam om vir jou ’n wonderlike musiekervaring te gee.  Daar is ook komiese elemente waar die twee manne na die ewige dieet kyk.  Verwag treffers van beide hierdie gesoute kunstenaars soos Nic se Toeter Skoeter en Fatman se Dorp Toe!

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com