13 April 2026
MSC Opera, Piazza di Spagna
From R150
Please choose a show time
09:30 – 10:45
Event Details:
Met: Stephanie Baartman
Stephanie Baartman, deesdae baie bekend as Lettie in Diepe Waters, delf in die skatkis van ons musiek-verlede. Kom beleef die verlede se treffers met ongelooflike nostalgie. Van Virginia Lee en Min Shaw tot by Four Jacks and a Jill, Carike Keuzenkamp, Rina Hugo en Anneli van Rooyen. Stephanie stap hierdie nostalgiese pad saam met ons met vertellings en staaltjies uit die goue era van Afrikaanse musiek. Meesterlik begelei op die klavier deur Bryan Schimmel.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com