Select Page

 13 April 2026

 MSC Opera, The Library & Card Room

 From R150

Please choose a show time

13:30 – 17:30

Add to Cart R262.24

Event Details:

Met: Hendie Grobbelaar

Hendie Grobbelaar is ’n vryskut kommunikasie- en skakelwesekonsultant.  In 2020 debuteer sy as dramaturg met die radiodrama,  Johanna se Elvis, as deel van RSG en Sanlam se Radiodrama-skryfkompetisie. Die volgende jaar verower sy die tweede plek in dieselfde kompetisie met Sterrereën. Sy is deel van die Writers’ Guild of South Africa en is bevoorreg om een van die WGSA Muse Award-finaliste vir Radiodrama in 2022 te wees.  Na haar radiodrama-skryfwerkswinkel gaan jy wegstap met die nodige vaardighede en waagmoed om te kan inskryf vir die volgende radiodrama-skryfkompetisie. Sy gaan kyk na die beginsels van ‘n goeie radiodrama en ook tegnieke oefen om jou poging ‘n beter kans te bied.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com