13 April 2026
MSC Opera, Teatro dell’Opera
From R175
Please choose a show time
14:00 – 15:15
Event Details:
MET Andrè Schwart en Stephanie Baartman
Andrè en Stephanie gedenk twee van die wêreld se grootste kunstenaars nl Jacques Brel en Edith Piaf. Die produksie is gestroop en eerlik, sonder nonsenspraatjies en geskiedenislesse. Die liriek word deurentyd ondervra en die kunstenaars bied die antwoorde soos die skrywers die stories sou vertel.
Hulle sing/vertel van liefde, die dood , oorlog, oorwinning. Liedjies soos Marieke, Ne Me Quitte Pa, Seasons in the Sun, Autumn leaves en n legio ander word vertolk deur die twee kunstenaars. Saartjie Botha se bindingsteks is raakvat eerlik.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com