13 April 2026
MSC Opera, Teatro dell’Opera
From R195
Please choose a show time
22:00 – 23:15
Event Details:
Met: Christo Snyman, Cobus Snyman, Nic Stevens (Die Broers), Louis Loock, Fatman (Johann Brummer)
Bles Bridges is op 22 Julie 1946 in Viljoensdrift in die Vrystaat gebore. Hy was een van Suid-Afrika se mees geliefde kunstenaars wat meer as drie miljoen plate, kasette en CD’s verkoop het. Hy het bekendheid verwerf met treffers soos MAGGIE, REIK NA DIE STERRE, I’M THE EAGLE, YOU ARE THE WIND en natuurlik RUITER VAN DIE WINDJIE. Bles was die enigste Nasionale of Internasionale Kunstenaar wat die Superbowl by Sun City vir vyf aande kon uitverkoop met meer as 40 000 mense wat die konserte bygewoon het. Bles is op 24 Maart 2000 in die ouderdom van 54 in ‘n motorongeluk naby Bloemhof oorlede nadat hy van ‘n vertonings af terug gery het.
Christo en Cobus het Bles se voorprogram vir twee jaar aangebied. In hierdie produksie bring Christo Snyman, Nic Stevens, Cobus Snyman, Louis Loock en Fatman (Johan Brummer) hulde aan die ikoniese sanger en superstar, Bles Bridges.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com