Select Page

 10 April 2026

MSC Opera, Piazza di Spagna

 From R150

Please choose a show time

22:30 – 23:45

Event Details:

Met: Andrè Schwartz

In die stofstrate van Roux Paul blaf Buks koning. ‘n Klein wit Chihuahua wat dink hy is so groot soos ‘n renoster. Buks triptrap van huis tot huis, hoor die skinder, die geheime, die snaaksighede en die seer. Hy word bederf met brokkies nuus en brokkies lekkernye. Buks is die toeganspoort tot die lewens van die dorpsmense. Geheime word met hom gedeel want hy is maar net die hondjie – min wetende….

Die narratief word met begelei deur die musiek van Billy Joel. Liedere soos Piano man, Honesty, She’s always a Woman to Me en Just the way you are.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com