11 April 2026
Walvisbaai Waterfront
From R195
Please choose a show time
12:00 till late
Event Details:
Kunstenaars wat gaan optree in die Oppikaai Fees, is:
Just Jack. Die wenner van die Oppikaai Sangkompetisie sal ook saam met Just Jack sing, Jezelle, Johan Liebenberg, Karlien Husselman, Willem Botha, Jay, Deon Groot, Ray Dillon, Jakkie Louw en Early B
(Kunstenaars onderhewig aan verandering. Bywoning van die Oppikaai Fees onderhewig aan weerstoestande en ook MSC Cruises reëls en regulasies. Bepalings en voorwaardes geld).
Die MSC Opera behoort op Saterdag, 11 April 2025 om 12:00 in Walvisbaai te land. (Alles natuurlik onderhewig aan weerstoestande). Ons het ‘n lekker verrassing vir Oppiwater Feesgangers, want die Oppikaai Fees in Walvisbaai word op daardie Saterdag op die Walvisbaai Waterfront aangebied. Met jou OPPIKAAI-kaartjies, kan jy dus sommer van die MSC Opera afklim en stap na die Oppikaai Fees met wonderlike kunstenaars, musiek, stalletjies, en heerlike Namibiese kos en veral bier! Kom beleef Namibiese gasvrysheid soos jy nog nooit beleef het nie.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com