R1000
Please choose a show time
Grootte: A2 (met raam: 450mm wyd x 620mm hoog)
Event Details:
GETEKENDE PLAKKAAT: Afrikaanse Musiekfees 7 – Big Top Arena, Carnival City 2008
Grootte: A2 (met raam: 450mm wyd x 620mm hoog)
Die aankoper sal deur Lefra Produksies gekontak word om aflewering per koerier te reël. Afleweringskostes sal vir die rekening van die aankoper wees
Lank voor Afrikaans groot was, sangers met krone opgetree het en daar liefde langs die waters was, was daar die Afrikaanse Musiekfeeste! Vir meer as ’n dekade lank het die beste van Afrikaanse musiek die Big Top Arena by Carnival City elke jaar gevul met wonderlike aanbieders. In 2008 was de Afruikaanse Musiek 7 aangebied deur Dowwe Dolla en Niekie van den Berg van RSg-faam, en onder andere Carike Keuzenkamp, Sarah Theron, Kobus Muller en vele meer. Geteken deur die aanbieders en kunstenaars.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com
