24 Mei 2026
Mannah Gastehuis en Konferensiesentrum
From R250
Please choose a show time
15:00 -16:20
Event Details:
Met: Margit-Meyer Rödenbeck en Coenraad Rall
Soos ons ouer word, vergeet ons gerieflikheidshalwe juis dit wat ons nie wíl onthou nie, terwyl herinneringe wat ons koester mettertyd al hoe mooier afgerond raak. ’n Halwe waarheid word ’n feit, ’n wolhaarstorie ’n beehive, en ’n besope one-night stand ’n romantiese herinnering. Hierdie komedie-kabaret laat jou skaterlag én stil raak, want jy mag jouself herken – altyd met ’n skeut nostalgie.
Bespreek vir slegs die vertoning om 15:00, of sluit ‘n heerlike middagete in, wat 12:00 afskop!
12:00 – 12:30 Verwelkomning
12:30 – 13:15 Voorgereg
13:15 – 14:30 Hoofgereg
15:00 – 16:20 Ouma en die ou koeie
16:20 – 17:20 Nagereg
SPYSKAART
Voorgereg (12:30 – 13:15)
• Groentesop en broodjie
Hoofgereg (13:15 – 14:30)
• Beesbredie met rys en gebakte aartappels.
• Gebakte hoender
• Soetpampoen
• Gemengde groete
• Groenslaai
Nagereg (16:20 – 17:20)
• Malva en Sago poeding met vla
Age Restriction:
Geen onder 13 (Taal)
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com
