19 Julie 2026
Theatre of Marcellus, Emperors Palace
From R160
Please choose a show time
15:00 – 16:10
Event Details:
Met: Frank Opperman
Regie: De Klerk Oelofse
Stel jou ‘n skoolreünie voor waar elkeen ‘n spreekbeurt voor die mikrofoon kry en in ‘n hanswors verander! Dit is dieselfde skoolsaal, maar dit is 44 jaar later vir die 1980-matriekgroep. Ja, dit is tyd vir hul 40 jaar-reünie, maar weens die Covid-pandemie kan hulle dit eers 4 jaar later hou. Die reünie word beleef deur die oë van Petrus Boshoff, wat as verteller optree. Deur die loop van die aand kry verskeie klasmaats ‘n beurt agter die mikrofoon om hul sê te sê. Party humoristies, ander meer ernstig en besinnend. 44 jaar gelede het almal saam ‘n tragedie beleef wat hulle nou vir die eerste keer gesamentlik konfronteer. Hoe leef hulle voortaan die skoolleuse “Voortwaarts” uit? Kom vind uit by die Theatre of Marcellus by Emperors Palace!
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com
