Select Page

 15 Februarie 2027

 MSC Armonia, Bar del Duomo

 From R150

Please choose a show time

11:30 – 12:45

Add to Cart R150

Event Details:

Regardt tree regoor Suid-Afrika en internasionaal op in lande soos Ghana, Namibië, Botswana, Mosambiek en die Seychelle.  Hy het selfs eenkeer vir die Minister van Suid-Afrikaanse Toerisme opgetree terwyl hy op ‘n vliegtuig terug na Suid-Afrika gereis het!  Hy is genooi om op te tree vir kunstenaars soos Mariah Carey en haar familie. Hy was ook eenkeer op ‘n lys van vermaaklikheidskunstenaars, insluitend John Legend wat by ‘n internasionale troue opgetree het.  Regardt het ook lesings gegee vir die Singapore Magician-kring.

 

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com