15 Februarie 2027
MSC Armonia, Business Centre
From R150
Please choose a show time
12:00 – 13:00
Event Details:
Met: Elma Potgieter
‘n Program van gedramatiseerde bekende gedigte, voorgedra deur Elma Potgieter, bekende en bekroonde aktrise. Vrou versus Vrou – van Wespark tot Kolmanskop; van Maria tot Medusa; Elisabeth Eybers en Corlia Fourie se karakters (gode, godinne en hulle draaksels en maaksels) kry lewe op die verhoog.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com
