Select Page

 16 Februarie 2027

 MSC Armonia, Teatro  La Fenice

 From R190

Please choose a show time

11:30 – 12:45

Event Details:

Met: Elma Potgieter en Justin Strydom

Ons het die klassieke Duitse swart en wit-film wat altyd op Oujaarsaande uitgesaai is, nou verhoog toe geneem en dit werk soos ‘n bom.  Ook ideaal vir fondsinsamelings, korporatiewe funksies, spanbou, eindjaarfunksies, troues ens.  Mense WIL lag en hierdie is ‘n lekker wegbreek van die gewone sangers wat dieselfde ding oor en oor doen.  Ons DINNER FOR ONE-produksie spog met twee van SA se mees welbekendste akteurs – Justin Strydom (Diepe Waters, SewendeLaan) as die Butler. James en Elma Potgieter (Binnelanders, Wielie Walie) as Miss Sophie. Saam maak hierdie twee ‘n gedugte span.  EN as bonus – na pouse doen ons die Suid-Afrikaanse Spoof, SOPPER VIR EEN! Elma speel dan die Butler, James en Justin ‘n baie “sexy” Miss Sophie.  Luister wie is Miss Sophie se gaste in SOPPER VIR EEN – Jan van Riebeeck, President Mandela, Nataniel, Biskop Tutu en Generaal De La Rey.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com