Select Page

 18 Februarie 2027

 MSC Armonia, Bar del Duomo

 From R190

Please choose a show time

18:30 – 19:45

Add to Cart R190

Event Details:

Met: Louis Loock en Cobus Snyman

Met bekende en beminde klassieke sowel as kommersiële liedere, neem hierdie twee uitstekende kunstenaars die luisteraar op n sensasie van klank en musiek. Louis Loock met sy opgeleide en pragtige tenoor stem doen saam met Cobus Snyman wat self in n duisend stemme sing n produksie waar Louis bekende popliedjies aanpak uit n klassieke benadering en Cobus op sy beurt weer die klassieke werk omgekeerd met n ligte musiek benadering aanpak. Die “magic” gebeur as die twee saamsing en klassiek en pop musiek as in harmonie weerklink.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com