26 March 2025
MSC Musica, Q32 Disco
R50
Please choose a show time
11:00 – 12:00
Event Details:
Afrikaans is vanjaar 100 jaar een van die amptelike tale van Suid-Afrika. Hoe gaan dit met die TAAL en wat kan ons doen om Afrikaans 100 te vier, maar veral om Afrikaans te beskerm en te bevorder. Kom gesels saam. Die gesprek sal gelei word deur RSG se Johan Rademan met panneellede:
• Giep van Zyl – Nasionale Koördineerder van Afrikaans 100.
• René Arendse – Nasionale Adjunk-koördineerder.
• Frans Swart – Besturende Direkteur – Lefra Produksies
Kom gesels lekker saam oor ons taal, Afrikaans!
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com