11 April 2026
MSC Opera, Teatro dell’Opera
From R100
Please choose a show time
14:00 – 15:00
Event Details:
ORANJE MEISIES – VYF
Vyf jaar. Vyf letters. SKOOL. TOETS. SPORT. DRAMA. OUERS. Elke woord ‘n wêreld op sy eie. Dit is ‘n verhaal van ‘n tiener wat deur die vormende jare van hoërskool stap – waar elke jaar ‘n nuwe toets bring, nie net op papier nie, maar in die lewe. Ouers wat skei. ‘n Huis was stil word. Maats wat kom en gaan. ‘n Hart wat moet leer om te bly klop, al voel dit soms leeg. Drama, op en van die verhoog af. En tog, iewers tussen die roosters en rapportkaarte, begin die besef groei: Jy is meer as net jou vyf jaar op skool. Jy is op pad na ‘n wêreld wat wag – ru, eg en gereed om jou te toets op ‘n ander manier.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com
					