Select Page

 21 September 2025

 Umuzi Teater, Lake Umuzi

 R80

Please choose a show time

16:00 – 17:30

Event Details:

Verhooghipnose in Suid-Afrika = André – die skreeusnaakse hipnotiseur. André tree al die afgelope twee dekades dwarsdeur Suid-Afrika op, en vermaak gehore steeds met sy skaterlag-vertonings landwyd!  As jy braaf genoeg is en ‘n bok vir sports is, kom wees een van André se vrywilligers om onder hipnose te gaan? Of kom geniet net die mannewales van sy vrywilligers. Hy steel onder andere vinger nommer vyf, vrywilligers word wasmasjiene en dis wasdag, sal jy heerlik aan ‘n ui eet en dink dis ‘n appel, kyk hoe word vrywilligers bekende sangers soos Steve Hofmeyr of Juanita du Plessis en vele meer pret. Onthou, mense onder hipnose sal enigeiets doen! Wel, enigeiets wat hy of sy morele waardes hom of haar toelaat.

Age Restriction:

None

Organiser:

LAKE UMUZI (Alma Swart)

083 657 5411
alma@lakeumuzi.co.za