Select Page

  15 Maart 2026

 Theatre of Marcellus, Emperors Palace

 From R180

Please choose a show time

15:00 – 16:25

Event Details:

Met: Andrè Schwartz, Bryan Schimmel
Regisseur: Matthew Counihan
Musiekregisseur: Bryan Schimmel

Gestroop en rou. Waar begin en eindig drome? Wat doen jy as die kleure van jou lewensjas verander? Sedert Phantom of the Opera is daar ’n persepsie dat André Schwartz en Andrew Lloyd Webber kuiermaats is. Die storielyn is ’n vertelling wat hierdie wisselwerking deur musiek en gesprek ontgin. Lewenslesse word deur die musiekervarings gedeel. Liedjies soos “Any Dream Will Do”, “Love Changes Everything”, “You Must Love Me”, “Send in the Clowns”, “Music of the Night”, “Memory” en “Pie Jesu” is ingesluit.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com