Select Page
SNAAR ALLEGAAR

SNAAR ALLEGAAR

  11 April 2026   MSC Opera, Byblos Discoteca   From R150 Please choose a show time 11:00 – 12:15 Add to Cart R150 Event Details: Met Hansie Roodt en Leon Gropp Twee (aantreklike) manne’n HELE paar kitareEn ‘n RITS liedjies Ou bekendes in...
DIE OU KLANKBAAN met ROCCO DE VILLIERS

DIE OU KLANKBAAN met ROCCO DE VILLIERS

  11 April 2026   MSC Opera, Piazza di Spagna   From R150 Please choose a show time 12:00 – 13:15 Pick your seat(s) Event Details: Met: Rocco de Villiers Rocco draai die kraan van nostalgie oop en vat jou op ‘n reis van temamusiek, herinneringe en stories van...
OPPIKAAI-FEES IN WALVISBAAI

OPPIKAAI-FEES IN WALVISBAAI

  11 April 2026   Walvisbaai Waterfront   From R195 Please choose a show time 12:00 till late Add to Cart R195 Event Details: Kunstenaars wat gaan optree in die Oppikaai Fees, is:Just Jack. Die wenner van die Oppikaai Sangkompetisie sal ook saam met Just Jack sing,...
SKATERLAG met ANDRè, DIE SKREEUSNAAKSE HIPNOTISEUR

SKATERLAG met ANDRè, DIE SKREEUSNAAKSE HIPNOTISEUR

  11 April 2026  MSC Opera, Byblos Discoteca   From R150 Please choose a show time 14:00 – 15:30 Add to Cart R150 Event Details: Andrè, die Skreeusnaakse Hipnotiseur, bly in 2026 net so ikonies in Suid-Afrika soos melktert en boerewors! Sedert die begin van...
“VYF” – ALLEGRETTO TONEELFEES: WENNER

“VYF” – ALLEGRETTO TONEELFEES: WENNER

  11 April 2026  MSC Opera, Teatro dell’Opera   From R100 Please choose a show time 14:00 – 15:00 Pick your seat(s) Event Details: ORANJE MEISIES – VYFVyf jaar. Vyf letters. SKOOL. TOETS. SPORT. DRAMA. OUERS. Elke woord ‘n wêreld op sy eie. Dit is...