by Zeldy Eksteen | May 19, 2025 | Theatre Productions
18 Julie 2025 AfriForum Teater R220 Please choose a show time 18 Julie @ 19:00 Event Details: Soos ’n bontspul vygies wat in ’n dorre Sandveldse landskap uitbars, so kleurryk is die mense wat hierdie streek aan ons land se Weskus hul tuiste noem. Sommige...
by Zeldy Eksteen | May 19, 2025 | Theatre Productions
17 – 19 Julie 2025 AfriForum Teater R160 Please choose a show time 17 - 19 Julie @ 11:00 Event Details: Verna Vels se geliefde Liewe Heksie, wat terloops op 42 April verjaar (ja, 42!), kruip geslag ná geslag diep in kinderharte. Sy sukkel soms met lang...
by Zeldy Eksteen | May 19, 2025 | Theatre Productions
19 Julie 2025 AfriForum Teater R220 Please choose a show time 19 Julie @ 19:00 Event Details: Verhooghipnose in Suid-Afrika is sinoniem met André – die skreeusnaakse hipnotiseur. André tree al die afgelope twee dekades reg oor Suid-Afrika op, en vermaak...
by Zeldy Eksteen | May 19, 2025 | Theatre Productions
20 Julie 2025 AfriForum Teater R250 Please choose a show time 20 Julie @ 15:00 Event Details: Helene Bester bring met haar produksie Helene Bester sing Nana Mouskouri hulde aan hierdie legendariese Griekse sangeres. Die teks en regie word deur Frans Swart van...
by Zeldy Eksteen | May 13, 2025 | Theatre Productions
27 July 2025 Theatre of Marcellus, Emperors Palace From R185 – R265 Please choose a show time 15:00 – 16:30 Pick your seat(s) Event Details: Met: Wynand Strydom en Chanie Jonker “Trek my liedjies uitmekaar uit en skryf oor hulle,” het Koos du...