Select Page

 24 March 2025

 MSC Musica, Il Tucano Lounge

 R100

Please choose a show time

15:30- 16:45

Event Details:

Met: Martelize Brink

Die ander pad is nie altyd ‘n keuse nie. Soms lei die lewe jou deur groot uitdagings op die onverkende reis. Die ander pad mag dalk onbekend wees, maar dit is meestal vol pret en opwinding. Kom vind uit hoe die Ander Pad Martelize Brink op reis rondom die wereld geneem het.

 

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com