Select Page

 22 Februarie 2026

 Theatre of Marcellus, Emperors Palace

 From R160

Please choose a show time

15:00 – 16:30

Event Details:

Met: Tollie Parton

Ons almal het een of smag na een om te verdwyn. ‘n Maat wat te eerlik altyd presies sê wat hy of sy dink. Tollie Parton is Suid-Afrika se eerlikste vriendin en sy’t besluit sy wil bieg. Hierdie keer hou sy regtig nie terug nie. In haar nuwe show takel sy die bul by die baie mooi horing en vat die heilige koeie slagpale toe. Niks is van die tafel af nie. Behalwe Steve, Bobby en die kerk. Sy wil darem nog kaartjies verkoop. Jy lag, jy lag, jy lag en skielik raak alles stil. Tollie het ‘n kolskoot geskiet. Kom, ons belowe, jy mag dit dalk net teveel geniet. Of nie …

Age Restriction:

Geen onder 18

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com