Select Page

 17 Februarie 2027

 MSC Armonia, Teatro La Fenice

 From R190

Please choose a show time

17:30 – 18:30

Event Details:

Met: Phillru van Achterbergh, Marissa Claasen en Ulrich Slabbert

In ‘n klein dorpie, Val, waar die donker, vroeg, soos ‘n kombers die dorpie toemaak, gaan slaap baie min van die Erasmus gesin.  ‘n Strykyster se gewig op sy laaste pak laat die stoom weergalm in die gang af waar Jaco ‘n brief bewerig aan mekaar pen vir Lukas, ‘Hy’s dood.’  ‘n Brief wat onwetend die hele gesin gaan laat verstik aan geheime…

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com