16 Februarie 2027
MSC Armonia, Teatro La Fenice
From R220
Please choose a show time
18:30 – 19:40
Event Details:
Met: Frank Opperman & Margit Meyer-Rödenbeck
Teks: Wessel Pretorius
Eeue nadat hulle uit die paradys gesmyt is, besin Adam en Eva oor die huwelik. Kyk hier, dit was nie maklik om die proto-paartjie te wees nie, hoor? Eerste vir alles is ’n romantiese komedie oor om saam ou bene te maak, veral as een die ander ’n ribbebeen skuld.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com
