Select Page

 26 March 2025

 MSC Musica, Il Tucano Lounge

 R120

Please choose a show time

20:00- 21:15

Event Details:

met Fatman

Nadat hy drie-en-twintig jaar lank sy eie ding gedoen het, het sy familie in 2017 besluit dis tyd dat hy deelneem aan The Voice SA. Hulle het ‘n video-opname gemaak van hom wat Mika se Grace Kelly opvoer en dit as ‘n video-inskrywing vir die kompetisie ingestuur. Na die Voice SA tot op hede het Fatman verskeie treffers uitgebring soos, Dorp Toe, Vuil Coke, Kamp Kommandant, O My Vy en Ditjies & Datjies saam met Lianie May. Hy toer ook die land vol met uitverkoopte shows vanaf Pretoria regdeur tot in die hartjie van Namibië. En nou bring Fatman sy treffers en liedjies wat hom geinspireer het deur die jare saam Oppiwater! Verwag ‘n lekker partytjie met baie lag!

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com