Select Page

 R1000

Please choose a show time

Grootte: A2 (met raam: 450mm wyd x 620mm hoog)

Add to Cart R1,000

Event Details:

GETEKENDE PLAKKAAT: Boney M Christmas Special World Tour – Grand Arena, GrandWest – 2011
Grootte: A2 (met raam: 450mm wyd x 620mm hoog)

Die aankoper sal deur Lefra Produksies gekontak word om aflewering per koerier te reël. Afleweringskostes sal vir die rekening van die aankoper wees

Boney M was nie net die diskokultus-groep van die sewentiger en tagtigerjare nie, maar is nog steeds lewende legendes van die hele disko-era. Die groep is oorspronklik in Duitsland begin deur skrywer en regisseur, Frank Farian, en het die Europese, Amerikaans en veral die Suid-Afrikaanse treffersparades oorheers het met ‘n hele klomp treffers wat vandag toe nog goed onthou word. Boney M is ook baie bekend vir hulle wonderlike Kersmusiek, en in Desembermaande kan hulle Kersliedjies oral gehoor word. Die groep, met die oorspronklike hoofsanger Lizz Mitchell, het Suid-Afrika in 2011 besoek en het die plakkaat onderteken.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com