24 March 2025
MSC Musica, Teatro La Scala
R150
Please choose a show time
13:00 – 14:30
Event Details:
met Tiaan Slabbert
Boek: Rudie van Rensburg
Verwerking: Wim Vorster
Regie: Émil Haarhoff en Barend Mynhardt
Produksie: Leftfoot Productions
Eers was daar Hans steek die Rubicon Oor, toe Hans gee vir Herklaas Horings en nou is daar Hans Bars die Bioborrel! Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen dié virus groei geen kruid nie, maar die drakoniese reëls van die tehuis se interne bevelsraad kry nie vatplek by Hans en kie nie. Voorts is Hans oor die hoof gesien as leier van dié raad. Altoon Ahlers, befaamde akteur van weleer, neem die leisels. Hans se plan om die inwoners met die verbode vrug se sap aan sy kant te kry, boemerang sleg. Hy sal Ahlers op ’n ander manier moet onttroon . . .
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com