19 Junie 2026
Die Koelkamers, Paternoster
From R184
Please choose a show time
Event Details:
Met: Helene Bester en Heinrich Pelser
Nostalgie op sy beste. Onthou jy Nana Mouskouri se treffers soos THE WHITE ROSE OF ATHENS, CUCURUCUCU PALOMA, PLASIR D’ AMOUR en andere. Dan bring goue stem, HELENE BESTER en ghitaarspeler Heinrich Pelser vir jou een van die beste produksies ooit. Dis tydloos en almal geniet die treffers van Nana Mouskouri!
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com
