Select Page

 26 September 2025

 Umuzi Teater, Lake Umuzi

 From R150 – R180

Please choose a show time

19:00 – 20:20

Event Details:

Nostalgie op sy beste.  Onthou jy Nana Mouskouri se treffers soos THE WHITE ROSE OF ATHENS, CUCURUCUCU PALOMA, PLASIR D’ AMOUR en andere. Dan bring goue stem, HELENE BESTER en ghitaarspeler Heinrich Pelser vir jou een van die beste produksies ooit.  Dis tydloos en almal geniet die treffers van Nana Mouskouri!

Age Restriction:

None

Organiser:

LAKE UMUZI (Alma Swart)

083 657 5411
alma@lakeumuzi.co.za