Select Page

  23 – 27 April 2026

Fairtree Atterburyteater

 From R250

Please choose a show time

Event Details:

Met: Ana van Achterbergh, Anton Dekker, Etienne du Plessis, Henco Jacobs, Nikita Meyer, Ulrich Slabbert en Zanje Bodenstein
Teks: Leon van Nierop, na die verhaal van Johann Bekker
Regisseur: Frans Swart

Het Heiberg. Die weggooikind wat Verlangekraal se naam sou verewig. Sy het dit gewaag om in opstand te kom teen ’n rigiede skoolsisteem wat geen rebelsheid of individualiteit sou duld nie. Net meneer Doep het tussen haaen die verderflike skoolhoof meneer Erlank gestaan. Hierdie geliefde en diep menslike verhaal wys vir die eerste keer Het Heiberg se kant van die saak. Wie in haar lewe saak gemaak het en wat in haar gedagtes omgegaan het. Dit vertel bowenal hoe sy oorleef het.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com