23 March 2025
MSC Musica, Crystal Lounge
R120
Please choose a show time
12:00 – 13:15
Event Details:
Met Koos van der Merwe
Hierdie aanbieding is spesiaal vir die Oppiwater Kunstefees geskep. Koos van der Merwe, bekroonde digter en musikant, bring ’n vertoning waar jy meegevoer sal word deur van sy mees ikoniese hartsmusiek, waarvan Houtkruis sekerlik die bekendste is. Koos se gospel-skeppings is allermins tradisioneel. Verwag humor en erns, en beslis soet water vir ’n dorstige siel. ’n Sondag-oggend Oppiwater is ideaal vir musiek wat beloof om jou by waters van rus te bring.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com