Select Page

 23 March 2025

MSC Musica, Teatro La Scala

 R150

Please choose a show time

09:00 – 10:15

Event Details:

Die Broers – Christo Snyman Cobus Snyman Nic Stevens & Ds. Francois Gouws

Met Die Broers se harmonieuse vertolking van die ou Halleluja liedere en Ds Francois Gouws se bindingstekste, neem hierdie produksie jou op n nostalgiese geestelike reis wat nie terug verlang na die ou dae nie, maar net weereens n bevestiging is van hoe ons Skepper sy kinders deur eeue heen veilg in sy hand bewaar. Die musiek is gestroop tot slegs klavier, kitaar en baskitaar met aksent op die lirieke en woorde wat deur die jare nog net so kragtig is as die eerste dag wat ons dit gehoor het. Kom ervaar deur musiek en woord die diepte en rykdom van God in die middel van die oseaan

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com