15 Februarie 2027
MSC Armonia, Bar del Duomo
From R190
Please choose a show time
18:00 – 19:15
Event Details:
Met: Christiaan Baartman & Marissa Claasen
Almal het die rock-’n-roll en die verhoog-magie gesien, maar min het die geveg agter die gordyn geken. Johnny se June kombineer 12 ikoniese treffers met ’n meesleurende, agter-die-skerms kykie na hul lewens, uit June Carter se perspektief. Sien hoe verslawing, beproewings en die eise van die pad hul tol geëis het, en hoe musiek uiteindelik hul pad na mekaar oopgekerf het. Sluit aan by ons vir ‘n intieme, rou teater-ervaring vol lewendige musiek, koffers vol verlede, en ‘n liefde wat geweier het om op te gee.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com
