16 December 2025
SunBet Arena, Time Square
From R195
Please choose a show time
Event Details:
Met: Alwyn Oberholster, Anna Davel, Andrè Schwartz, Arina De Wit, Cordelia, Corlea Botha, Fatman (Johan Brummer), Leon Gropp, Louis Loock, Mari Bosman | Stephanie Baartman, Timothy Moloi en Magaliesberg Kinderkoor o.l.v. Hanneklie Van Sittert
Musiekregisseur: Chanie Jonker
Regisseur: Frans Swart
Lefra Produksies kondig met trots aan dat die Kersfees Skouspel vanjaar terugkeer na SunBet Arena, Time Square in Pretoria op Versoeningsdag, Dinsdag 16 Desember, om 15:00. Meer as ’n dosyn van Suid-Afrika se topkunstenaars sal op die verhoog verskyn in ’n glansryke viering van Kersfees — ’n konsert wat beloof om die feestelike gees in ware Boney M-styl te laat herleef! Die befaamde Chanie Jonker tree op as musiekregisseur, terwyl Frans Swart, bekend vir sy regie van die gewilde Lefra-klugte soos My Boetie se Sussie se Ou, die regisseurstoel vol selfvertroue inneem. Die produksie spog met ’n volledige orkes en die Magaliesberg Kinderkoor o.l.v. Hannelie van Sittert en beloof om die perfekte begin van die feestyd te wees.
Belangrike Kennisgewing:
BELANGRIKE KENNSIGEWING TEN OPSIGTE VAN KAARTJIEAANKOPE
Kaartjies vir Kersfees Skouspel wat van ongemagtigde derdeparty-verkopers (soos Viagogo) gekoop word, is ongeldig en sal as vervalsings beskou word. Indien jy jou kaartjies deur ’n ongemagtigde derdeparty-verkoper aangesklaf het, sal dit lei tot teleurstelling en finansiële verlies vir die koper. Ongelukkig sal kliënte wat kaartjies van die bogenoemde verkopers besit, nie toegang tot die lokaal kry nie en sal hulle nie ‘n terugbetaling vir hul aankoop ontvang nie.
IMPORTANT NOTICE REGARDING TICKET PURCHASES
Tickets for the Christmas Spectacular purchased from unauthorised third-party sellers (such as Viagogo) are invalid and will be considered counterfeit. If you have purchased your tickets through an unauthorised third-party seller, this will result in disappointment and financial loss for the buyer. Unfortunately, customers who hold tickets from the above sellers will not be allowed into the venue and will not receive a refund for their purchase.
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com
