13 Desember 2026
Centre Court, Emperors Palace
From R175
Kliek asseblief op die blok wat u wil bespreek
15:00 – 17:30
R745
R670
R600
R570
R500
R470
R400
R370 R300 R175
Centre Court
Block A: Rows A to F
Block A: Rows G to M
Block B: Rows N to U
Block B: Rows V to AB
Block C: Rows AC to AJ
Block C: Rows AK to AR
Block D: Rows AS to AV
Block D: Rows AX to BA
Block D: Row BB
Block D: Rows BC to BD
Event Details:
Met: Ruhan du Toit, Wynand Strydom, Cheree
Regisseur: Frans Swart
Lefra Produksies kondig met trots aan dat die Kersfees Skouspel vanjaar terugkeer na die Oos-Rand op Sondag, 13 Desember om drie-uur by Emperors Palace in kempton Park. Meer as ’n dosyn van Suid-Afrika se topkunstenaars sal op die verhoog verskyn in ’n glansryke viering van Kersfees — ’n konsert wat beloof om die feestelike gees in ware Boney M-styl te laat herleef! Die befaamde Chanie Jonker tree op as musiekregisseur, terwyl Frans Swart, bekend vir sy regie van suksesvolle produksies soos Het van Verlangekraal, Vlerksleep, Liewe Heksie, My Boetie se Sussie se Ou en vele meer die regisseurstoel vol selfvertroue inneem. Die produksie spog met ’n volledige orkes en beloof om die perfekte begin van die feestyd te wees.
Belangrike Inligting:
Rolstoele
Die venue beskik oor los sitplekke. Gaste wat rolstoele gebruik, is welkom om plekke aan die punte van enige ry te bespreek vir maklike toegang en gerief.
Ingang by deur 3
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com
