23 March 2025
MSC Musica, Crystal Lounge
R150
Please choose a show time
08:30 – 09:45
Event Details:
Met Rocco de Villiers
In hierdie intieme vertoning sien ons ’n ander kant van Rocco. In ’n wereld van klavier waar woorde min behoort te wees, verduidelik Rocco deur voorlesings uit sy digbundel, Die eiesoortiges en sy opkomende reis-storieboek, KLAWER sy liefde vir poësie en hoe die geskrewe woord hom inspireer om te dink, te dig en musiek te skryf.
Konsertgangers kry ook geleentheid om Rocco vrae te vra. Intiem, eerlik en onverwags van ’n klavierspeler. En moenie bekommer nie, hy SAL klavier speel!
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com