26 March 2025
MSC Musica, Q32 Disco
R100
Please choose a show time
20:00 – 21:15
Event Details:
Fran-Rico Lucas is een van die bekende RSG omroepers wat ook saam met ons op die Oppiwater Kunstefees kuier. Radio en versoeke gaan hand aan hand! Fran-Rico gaan lewendig op die verhoog ‘n “versoekprogram” aanbied en JY gaan deel wees daarvan, want Fran-Rico gaan die hele tyd op die dek rondbeweeg en ons gaste se versoekies opneem. Die gaste gaan ook self die musiek kies. Miskien kry jy self die geleentheid om ‘n liedjie saam met Fran-Rico te sing. Kom jol saam met Fran-Rico.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com