Select Page

 10 & 12 April 2026

 MSC Opera, The Library & Card Room

 From R195

Please choose a show time

13:00 – 17:30

Add to Cart R340.91

Event Details:

Met: Hendie Grobbelaar

Hendie Grobbelaar is ’n vryskut kommunikasie- en skakelwesekonsultant, woonagtig in Gouritsmond, Wes-Kaap. In 2015 begin sy fiksie skryf en publiseer ’n paar stories in Vrouekeur, LitNet en as deel van ander saamgestelde bundels. Sy publiseer ook drie kortverhaalbundels, waarvan twee selfpublikasies was [Potskerwe (2016) en Striksvye (2017)]. In 2021 publiseer sy Maskermense deur Naledi Uitgewers.  In die kreatiewe skryfwerkswinkel wys sy jou hoe om die basiese skryftegnieke soos karakterisering, spanningslyne, waarneming, storie-idees en nog baie meer op ‘n prettige en kreatiewe manier baas te raak.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com