25 March 2025
MSC Musica, Il Tucano Lounge
R100
Please choose a show time
21:00 – 22:15
Event Details:
Wanneer laas was jy op ‘n lekker tipiese Boeredans? Kan jy die lekker skuurdanse op elke liewe plaas onthou. Die orkes voor op die Verhoog, tafels mooi gedek, kinders slaap onder die tafels en dan is dit BALKE TOE! Ons herleef daardie wonderlike tye met Hennie de Bruin en die Kitaarkêrels met ‘n heerlike langarm dans. Pak jou dansskoene in!
Hennie de Bruyn het himself oor die jare bewys as ‘n kêrel wat ‘n kitaar kan slaan en saam is hierdie driemanskap pure genot as hulle die kitare nader trek. Hennie het die kuns vervolmaak om musiek te maak wat nie net lekkerluister musiek is nie, maar ook musiek is wat die voete kielie!
Wie kan nou stilsit as Hennie de Bruyn en die Kitaarkêrels begin speel?
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com