Select Page

 18 Februarie 2027

 MSC Armonia, Teatro La Fenice

 From R220

Please choose a show time

17:00 – 18:15

Event Details:

André Schwartz sing die liedjies wat sy lewensreis geword het. 

Hy sing treffers was Suid-Afrikaanse gehore oor dekades heen saam met hom gesing het endie liedere wat sy eie musikale pad gevorm het.  Hier vind jy die groot gunstelinge. Die liedjies wat herinneringe wakker maak. Die melodieëwat jy dalk jare laas gehoor het, maar waarvan jy steeds elke woord ken. André bring sy eie treffers, geliefde liedere uit musiekteater en internasionale musiek, én die songs wat iewers langs die pad deel van sý storie geword het.  Agter hierdie vertoning is daar’n kunstenaar wat al ’n leeftyd lank sing.

’n Aand vol nostalgie, humor, groot melodieë en die liedjies wat ons saamdra. Want sommige liedjies verlaat jou nooit nie.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com