22 September 2025
Umuzi Teater, Lake Umuzi
From R140 – R170
Please choose a show time
14:00 – 15:00
Event Details:
‘n Splinternuwe satiriese, slimsnaakse solostuk met Lizz Meiring.
“Een keer ‘ n Week is genoeg“ is ‘n laserskerp, satiriese , slimsnaakse solostuk oor die geskiedenis van hoe mans dink oor vroue en vroue oor mans. Gebaseer op ‘n ware mediese en sosiale gids oor hoe om verhoudings te hanteer – geskryf deur medici in die Victoriaanse era – 1837 – 1901.
In dié produksie vier en vertel multi bekroonde aktrise Lizz Meiring, juis die antitese van moderne regte en behandeling van mans en vroue. Kom lag en geniet en waardeer oor hoe vêr die samelewing al gevorder het.
Age Restriction:
Geen onder 14
Organiser:
LAKE UMUZI (Alma Swart)
083 657 5411
alma@lakeumuzi.co.za