16 Februarie 2027
MSC Armonia, Teatro La Fenice
From R220
Please choose a show time
08:30 – 09:45
Event Details:
Met: Desirè Gardner
Dit het ons almal al oorgekom. Jy is laat, jy moet ry, maar die sleutel is soek. “Waar het jy dit laas gesien?”, hoor jy die voor die hand liggende vraag uit Erhard se mond kom. As ek dít maar net geweet het. Maar so in die soeke na die kar se sleutel, vind jy soms verlore dinge waarvan jy al vergeet het. So ook in die lewe. Partymaal vind ons vergete dinge in die soeke na iets wat ons verloor het. En soms wens ons, ons kan sekere verlore dinge net nog een laaste keer sien. ’n Vertoning vol humor maar ook met hope wysheid en inspirasie.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com
