12 April 2026
MSC Opera, Piazza di Spagna
From R150
Please choose a show time
18:00 – 19:45
Event Details:
Met: Andrè Schwartz
Op publieke aanvraag het internasionaal bekroonde sanger Andrè Schwartz besluit om sy kennis, tegnieke en praktiese ondervining van ‘n lewe in die teaterkollig, gedurende ‘n unieke meestersklas-ondervinding te deel. Die meesterklas word aangebied voor ’n gehoor.
Berei jou voor om in te stap waar kuns en uitnemendheid ontmoet. Hierdie is nie net ’n klas nie — dit is ’n transformerende ervaring gelei deur ’n bekroonde meester van musiekteater.
In-diepte ontgunning van vokale interpretasie, karakterontwikkeling en spel deur middel van sang word aangebied. ‘n Sessie met Andre is soos ‘n terapiesessie.
Hierdie sessie sal aangebied word met bekende sangers, maar ons Feesgangers kan ook hieraan deelneem. As jy sing en graag hulp van Andre wil ontvang, stuur ’n video-opname aan info@lefra.com Slegs ses deelnemers vorm deel van hierdie meesterklas en is onderhewig aan vooraf keuring.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com