10 April 2026
MSC Opera, Piazza di Spagna
From R150
Please choose a show time
09:30 – 10:40
Event Details:
Met: Sallas de Jager, Rejeanne Kruger, Charmilé Strauss, Xander Koekemoer, Christo Beer, Kirstin Naudé
Regisseur: Sallas de Jager
’n Unieke musiek- en woordreis deur die werke van legendariese kunstenaars soos Koos du Plessis, Ingrid Jonker, Lucas Maree, David Kramer en meer – nuut vertolk en diep gevoel.
Onder leiding van Sallas de Jager (Klopjag) en met ‘n sterspan musici en akteurs, bring MERKERS hulde aan woorde en musiek wat blywend indrukke gemaak het. Hierdie unieke produksie verbind jou aan kunstenaars soos Koos du Plessis, Ingrid Jonker, Lucas Maree, David Kramer, Johannes Kerkorrel en meer – alles opnuut verwerk en vertolk.
Met musiek deur Rejeanne Kruger, Charmilé Strauss, Sallas de Jager en Xander Koekemoer, en voordrag deur Christo Beer en Kirstin Naudé, is hierdie ‘n aand van sielsroerende kuns wat jy nie wil mis nie.
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com