26 March 2025
MSC Musica, Il Tucano Lounge
R150
Please choose a show time
16:00- 17:15
Event Details:
met Derrich Gardner
Derrich Gardner is geen onbekende in Suid-Afrika nie. Elke Saterdagoggend word ons saam met Derrich wakker in Brekfis met Derrich. Saam met die vroeg uitsaai, is koffie baie belangrik vir Derrich … goeie koffie. Derrich gaan gesels oor goeie en swak koffie en moontlik gaan ons ook nog Derrich se eie koffie, Derrich se Moer, proe. Wat is dan nou lekkerder as Derrich se Moer en ‘n lekker gedoopte beskuit?
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com