Select Page

 02 Augustus 2026

 AfriForumteater

 From R220

Please choose a show time

Event Details:

Met: Stephanie Baartman en Bryan Schimmel (klavier)
Deur Stephanie Baartman en Bryan Schimmel
Regie Frans Swart

’n Skatkis uit Ons Musiekverlede is ’n ontroerende en nostalgiese musiekreis waarin Stephanie Baartman haar stem en storie verbind met die klanke wat generasies Suid-Afrikaners gevorm het.  Met Bryan Schimmel as pianis en musiekregisseur word hierdie produksie ’n intieme maar kragtige huldeblyk aan die liedjies en veral die vroue wat ons musieklandskap help vorm het.  Deur ikoniese liedjies en humor word ’n musikale “skatkis” oopgemaak, van Miriam Makeba se wêreldklanke tot Afrikaanse gunstelinge van Laurika Rauch en Sonja Herholdt.  Die produksie vier die ryk, veelstemmige erfenis van Suid-Afrikaanse musiek – ’n skatkis nie van goud nie, maar van stories, emosie en onvergeetlike melodieë

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com