11 April 2026
MSC Opera, Byblos Discoteca
From R100
Please choose a show time
17:00 – 18:00
Event Details:
Frans Swart, Regardt Laubscher, Andrè, die Skreeusnaakse Hipnotiseur, Die geselskap van Het van Verlangekraal, Sallas de Jager, Rejeanne Kruger, Charmilé Strauss, Xander Koekemoer, Christo Beer, Kirstin Naudé, Kobus Visagie, Gene van Niekerk, Edwin Bradley, Wernich Nagel en Christiaan Ras.
Die lekkerte van die Oppiwater Kunstefees is dat ons gaste die geleentheid het om die kunstenaars, akteurs, sangers, omroepers en bekendes te ontmoet. Dit is darem te lekker om met hierdie bekendes skouer te skuur, te gesels, `n fototjie te neem en saam te kuier. Hierdie gebeur NET by die Oppiwater Kunstefees! Ons het hierdie lekker forum geskep waar jy formeel die kunstenaars kan kom ontmoet. Elke middag 17:00 gaan jy die kunstenaars persoonlik kan kom ontmoet, en sal ingelei word deur Frans Swart met interessanthede oor die kunstenaars
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com