12 April 2026
MSC Opera, Byblos Discoteca
From R100
Please choose a show time
17:00 – 18:00
Event Details:
Met: Frans Swart, Elma Potgieter, David James, Bertha le Roux-Wahl, Richard van der Westhuizen, Coenie de Villiers, Nic de Jager, Wynand Strydom, Cheree Strydom, Lizelle Pike, Andrè Lotter, Johan van der Merwe en Lihan Pretorius
Die lekkerte van die Oppiwater Kunstefees is dat ons gaste die geleentheid het om die kunstenaars, akteurs, sangers, omroepers en bekendes te ontmoet. Dit is darem te lekker om met hierdie bekendes skouer te skuur, te gesels, `n fototjie te neem en saam te kuier. Hierdie gebeur NET by die Oppiwater Kunstefees! Ons het hierdie lekker forum geskep waar jy formeel die kunstenaars kan kom ontmoet.
Elke middag 17:00 gaan jy die kunstenaars persoonlik kan kom ontmoet, en sal ingelei word deur Frans Swart met interessanthede oor die kunstenaars
Age Restriction:
None
Organiser:
LEFRA PRODUCTIONS
011 815 3000
info@lefra.com