Select Page

 14 – 19 Februarie 2027

 MSC Armonia

Please choose a show

SONDAG - 14 Februarie 2027

No Results Found

The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.

MAANDAG - 15 FEBRUARIE 2027

No Results Found

The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.

DINSDAG - 16 FEBRUARIE 2027

No Results Found

The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.

WOENSDAG - 17 FEBRUARIE 2027

No Results Found

The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.

DONDERDAG - 18 FEBRUARIE 2027

No Results Found

The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.

Event Details:

Vir die dertiende keer gaan ons Oppiwater Kunstefees Skippie weer vaar. Ons feesgangers gaan heerlik fees hou aanboord die mooi en luukse MSC Armonia, met teater, toneel, komedie, sang, musiek en dans. Hierdie is die ideale manier om ‘n Kunstefees by te woon, want jou kos en verblyf is reeds by die prys ingesluit!

BELANGRIK: Neem asseblief kennis dat die Oppiwater-fooi jou toegang gee tot die Oppiwater Kunstefees, maar dit sluit GEEN individuele kaartjies na produksies in nie. Met jou Oppiwater-fooi, kry jy wel gesubsidieerde en goedkoper kaartjies (van R95.00 to R250.00 per kaartjie in teenstelling met kommersiële kaartjies van R190.00 tot R350.00 per kaartjie). Kaartjies vir die verskillende produksies moet apart bespreek word by www.LTickets.co.za. Die feesprogram word op 1 Oktober 2026 bekendgestel, en van die voorste produksies en kunstenaars in die land is reeds bevestig. Feesgangers word aangeraai om vroegtydig hulle kaartjies by www.LTickets.co.za te bespreek. Daar sal kaartjies op die MSC Armonia beskikbaar wees teen $18 (ongeveer R360.00) per kaartjie, so dit is beslis wys om eerder vroegtydig hier in Suid-Afrika jou kaartjies by www.LTickets.co.za te bespreek.

Bespreek hier onder deur op die “CRUISE DETAIL” knoppie te kliek, of by www.oppiwater.com, of skakel (011) 844-6073. Skakel gerus vir Lefra by (011) 815-3000 vir meer inligting of epos oppiwater@rsg.co.za. Deur vir die Oppiwater Kunstefees te bespreek gee u en u gade/metgesel toestemming dat MSC Cruises u persoonlike inligting met die Organiseerders van die Oppiwater Kunstefees mag deel. U inligting sal net gebruik word om reëlings ten opsigte van die Oppiwater Kunstefees aan u deur te gee.

Vrywaring: Geadverteerde aktiwiteite en kunstenaars by die Oppiwater Kunstefees word deur die fees se organiseerders gereël en sal oor die algemeen die standaard vermaakprogram vervang wat aan boord van die MSC Armonia aangebied word. Enige MSC Armonia/MSC Cruises-vermaak wat nie vervang word nie, bly gratis beskikbaar vir passasiers. Let asseblief daarop dat kaartjies vir die Oppiwater Kunstefees bespreek moet word soos hierbo beskryf. Alle feesaktiwiteite en kunstenaarsverskynings is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com