Select Page

 15 Februarie 2027

 MSC Armonia, Teatro La Fenice

 From R220

Please choose a show time

12:00 – 13:15

Event Details:

Met: Margit Meyer-Rödenbeck en Coenraad Rall (klavier) 
Teks: Jurgen Human

Benoem as beste komedie by die KKNK in 2026.

Soos ons ouer word is meeste mense geneig om (gerieflikheidshalwe) sekere dinge te begin vergeet. En dis gewoonlik die goed wat ons nie wil onthou nie. En dié wat ons wil onthou, kry mos mettertyd allerhande “versierinkies” by.

Van Ouma se debuut in Ouma is op pad skryf ’n gehoorlid: “Margit Meyer-Rödenbeck neem jou op ’n super-humoristiese en verfrissende wyse op reis deur ’n veranderende wêreld! Jy huil soos jy lag, terwyl ernstige waarhede jou lag-lag tref. Uitstekend!” 

 

Age Restriction:

None

Organiser:

LEFRA PRODUCTIONS

011 815 3000
info@lefra.com